Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. ktmpilot

    CRF450RX Rally HRC 2026

    Dis die punt: rally replica’s (tot watter mate hulle actually replicas is buite die bespreking gelaat vir nou) is eintlik vir entoesiaste met geld vir die lekkerkry en plesier om so ‘n bike te besit, ouens wat actually Dakar gaan doen sal eerder ‘n pakket koop om ‘n bike te huur, of vir...
  2. ktmpilot

    My first solo trip

    I do a lot of solo trips as well, try for as much as possible dirt as possible, my rule of thumb from experience is total km’s for the day multiplied by 2, divided by 100 equals hours of riding to plan for. Eg. 400kms max dirt combined tar = 8 hrs of riding.
  3. ktmpilot

    Who would trust a discount brand KTM?

    Ten minste staan Solidariteit agter ons arme KTM manne 🤩...
  4. ktmpilot

    Road Conditions Winburg - Ladybrand

    Het iemand miskien op datum inligting oor die toestand van die R709 tussen Winburg - Excelsior - Tweespruit, en dan N8 na Ladbybrand? Ek soek 'n alternatief vir die Winburg - Marquard - Clocolan - Ladybrand pad, laas toe ek hom gery het was hy moertoe. Lw. navraag is vir 'n trip per voertuig...
  5. ktmpilot

    My African Dream - reporting from Haiti

    At least you do a job that isn’t work, other people do it for a hobby. Hulle weet nie wat ons weet nie 😎
  6. ktmpilot

    For Sale KTM POWERPARTS Heavy Duty Wheelset

    So far so good met die nuutste eksperiment, naamlik die Excel voor, maar hierdie DID’s het wel my oog gevang.
  7. ktmpilot

    Water bladder thing, how to clean?

    Doen jouself ‘n guns en koop ook hierdie bladder cleaning kit van Decathlon, die shit wat in die pyp en die mondstuk aanpak moet nie misgekyk word nie as jy skoonmaak.
  8. ktmpilot

    Tyre Pressures PLEASE

    Jip, vandat ek daai video gekyk het ry ek nou met banddruk voor en agter volgens die owner’s manual, en ek weet nie of dit sielkundig is of nie, maar dit voel vir my of ek baie meer selfvertroue het op teer en grondpad, en dis nou al 2 jaar sonder klagtes.
  9. ktmpilot

    KTM Trouble

    Ek het al 13 KTM’s gehad. Nie een enkele een het my al in die steek gelaat of olie gelek nie. My huidige 1290 is die beste adv bike wat ek al besit het, ek kry baie plesier uit hom uit. Solank as wat hy start as ek die knoppie druk en totdat ek nie meer diens of onderdele vir hom kan kry nie...
  10. ktmpilot

    Amageza Moto Rallye Nostalgia

    Afgelope Dakar was een van my lekkerstes wat ek al gevolg het, dit het my weer laat verlang na die kort tydjie wat wyle Alex vir ‘n rukkie dit moontlik gemaak het vir gewone ouens om te voel hoe moerse moto rallye is. Ek weet daar is van ons wat dit gedoen het nog op die Forum. Soos ek 😎👍🏼 Deel...
  11. ktmpilot

    My African Dream - reporting from Haiti

    Congtatulations Skipper.
Top