Dankie Sean, ek het daai gesien, maar dit lyk vir my net na bike vervoer pakette? Ek het spesifiek mechanic en "pit" support nodig. Ek het 'n buddy om my bakkie te ry en my te help, maar laasjaar het ek werk aan my bike nodig gehad op 'n stadium wat bietjie bo ons paygrade was en ook sekere...