Dankie Petri, dis net ek alleen, ek ry van Pta na Himeville, meeste grondpad so dis klein bietjie te ver vir een dag, wil dit opbreek iewers oornag oppad. Ek het gekyk na Bergview, maar wil net seker maak of dit veilig is i.t.v. PB's te voet, en i.t.v. baie naby gelee aan die N3. Maar enige...