Haha,
Ek dink ek het jou nuwe bike of iets op Pam se timeline gesien, toe lyk hierdie bekend.
Kyk dit lyk moer lekker, en sterkte. Sal nog kom draai maak by een van die races.
Was in 2012 my vriend se pit b!tch/mechanic wat in die Grand Master klas gerace het, dis 'n great sport.