@petri oosthuizen of enige iemand anders….hoe lyk pad van Memel, verby Verkykerskop tot Harrismith? Het hom baie jare gelede gery, super kak grondpad gewees. Maar eerder dit as ‘n slaggat teerpad.
Ons beplan om dalk Donderdag te ry en ’n Memel detour te maak.
Edit. Google Earth wys ent grond...