Jip, Seker jammer, maar sonder die geadverteerdery is Daar niks vir jou om tekyk behalwe 1,2,3 en E as dit nog bestaan nie nevermind Afrikaans nie. Dalk maar by die draadloos luister maar daar is ook advertensies. Iemand moet vir die produksie petaal.