Ai Oompie 😋 jy moes nooit die ADV of daai lava orange 800GS verkoop het nie never mind die Tenere. :rolleyes: As 'n klip nie die kraperigheid beter maak nie moet mens mos maar altyd 'n ander fietsie koop. Het ook nog my orange/geel tentjie soos joune. Ek verlang daai eerste 800 van my.