Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. heinzz

    Bike Needed for 2 Days - Bleom/Welkom Area

    Ag ou Petri, moeni kak voel nie. Ek ry al my hele lewe bike al was die eerste 35 jaar meestal off road. Ek het eers bike liksens gekry op die volwasse ouderdom van 45 jaartjies oud. Het nie vir my sin gemaak om versekering te betaal en 'n ietsie gebeur nie, was eintlik maar soos in jou geval net...
  2. heinzz

    BREAKFAST RUN VENUES ( GAUTENG)

    Cock & Bull, also near Harties but close enough
  3. heinzz

    LITTLE BLACK BOOK

    I do with a summary page followed with the initial OTP and purchase invoice and then file each and every invoice for repairs and farkle or whatever. I do this for all the bikes and cars. I am addicted to recordkeeping but refuse to tally the numbers.:cry:
  4. heinzz

    Down on the farm with the Bushlander

    Hulle is oulik en hulle vleis eet vir my baie lekker maar mens raak vir hulle lief as dit jou eie is.
  5. heinzz

    2015 F800 GSA exhaust

    Might sound great but still looks like a coffee can..kak.
  6. heinzz

    2025 BMW GSA 1300 launched

    Ag wat, kill me Oom Danie maar ek like die bike. Like die nuwe Prado ook. Wanneer 'n stuk kik pad kom kan jy hom ry. ;)
  7. heinzz

    Honda Central in Bloemfontein CLOSED Down

    ek glo nie hulle hardloop daar by Oom Dors nie ;) maar is 'n pyn inni hol hier in die dorp. Whitey B se bederf vir die huisvrouens.
  8. heinzz

    Pillion on F800GSA

    All the time if my wife dears with co pilot comments. She must sit back and be calm. I like the added weight (40kg) at the back when things gets tricky.
  9. heinzz

    Wrist problems.

    Ai, dit is nie lekker nie my Oom. Ek weet die ophou ry dag gaan vir my ook kom. In the meantime kan jy seker maar "Bitch" ry saam met my, seker net nie op my BM nie. ;)
  10. heinzz

    Need advise on gps and nav

    I do not understand what you guys are struggling with. Been using Garmin for years, Zumo 660 then 590 and 595 and currently XT2 and a secondary gps Etrex 32x. No issues at all. 90% of the times I use tracks instead of routs and deviate or change them on the fly as needed with a change of mind...
  11. heinzz

    Down on the farm with the Bushlander

    Pen en paper pusher werk issi vir sussies nie. Dit eis sy tollll😜
  12. heinzz

    Saturday morning assh*le

    Nope, he still needs the Pielkop Schuberth helmet for the BMW full monty ;) Jy is 'n goeie kerkmens. Ek gaan Kerk toe maar issi so goeie mens nie. Ek byt my tong net twee keer voordat ek hom vertel hy het nou genoeg kak gepraat.
  13. heinzz

    Saturday morning assh*le

    dit is ok, het altyd 'n stukkie biltong van die "snor dorp" af.
  14. heinzz

    Saturday morning assh*le

    Nee, ek soek koue bier, nie van die rak af soos in die land van die Koning nie. "Low tea" :ROFLMAO:
  15. heinzz

    Saturday morning assh*le

    Ag Oom Daantjie, dit is amper weer Saterdag so moeni worry nie. Een of ander box gaan weer Saterdag 'n robot skip net omdat hy nie in die week kans gekry het nie. Kap die BMWs los net die Harleys uit. Ek het myne lief soos my vrou. Ek is heel moontlik in Skelmbos Donnerdag einde volgende week...
  16. heinzz

    Show us your F800GS

    Jip, Oos kanaal roete en toe Beestekraal toe deur die Wildsplase.
  17. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Baie veilig :rolleyes: kat se kind waag dit nie hier by my nie maar skelms is welkom ;) Gou 'n storie oor die katte. My een Beagle is nie lief vir katte nie of altans hy like dit om hulle te jaag. So paar weke terug loop ek met die honde hier deur die Estate en so paar huise van my af le die...
  18. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    My security patrol ook nie meer buite nie. Toets maar so nou en dan of hulle nog lewe of in winterslaap gegaan het.
  19. heinzz

    Sorted 2013 F800GS Handguards

    Jy speel alweer in werkstyd lyk my......Onthou jou swaer verjaar vandag :ROFLMAO:
Top