That is standard 800gs adv. The same as mine and you will recall I fitted one of my weights on your bike to check;)
The ones you are going to modify comes of a 2012 800GS.
Respek vir die manne,
Ek het een Desember 2009 Pretoria na Gordonsbaai gedoen, 1,460km onbeplan. Wou eintlik oorslaap op Matjiesfontein, maar kan met reg sê het dit 2keer gedoen, die eerste en fikkin laaste keer. Harley Superglide. Nooit weer nie.
Sorry, I had mine fitted by our local supplier gps4africa @GSing here in Centurion. Even though I am very good at disassembling stuff and a hammer is the only tool I know how to operate, assembling is not my forte.
I believe the brackets might be a bit snug on yours and might need to be bent a...
Oom Daantjie, jy is nogi op my “ignore” lysie nie. Ek is immune teen jou sê dinge en geniet tong in die kies, maar daar is ‘n paar ander manne op my lysie. Moet sê dit is nie lekker om ‘n man te un “ignore” wanneer hulle afgesterwe het nie….
Gaan in op Garmin express met jou gps gekoppel, gee jou die opsie “load on Computer” . Dan doen jy dit. Dit werk nie met T4A nie maar met die Garmin maps.
As jy dit gedoen het is daar ‘n map set op jou komper om mee te werk en beplan sonder dat jou GPS gekoppel is.
I have a SW Motech bash plate on my bike, does not interfere at all, it does however collects spacers that fall from above because om clumsiness well :mad:
Vra Basecamp mooi om te recalculate. As jou GPS gekoppel is aan comper tel hy die maps op jou GPS op, kies met die map onder "maps" opsie
Send en receive is vir routes en tracks wat jy reeds gemap het en vice versa
Eerste ding is, sê vir die GPS waar "home" is.... Moet nie maar asb moeni vir hom jou vrou se nommer gee nie, indien jy dit wel doen en die home button kies, gaan hy jou reken jy is laaat, en dit is nie diesefde laat as jou nooientjie op Varsity nie😉