Dankie julle vir die vinnige terugvoering, ek het die beste ketting opgesit wat daar beskikbaar was en wat KTM kaap voorgestel het, dink dit was die DID 525 x ring, goud van kleur aan die kante. Ek stel die ketting soos die specs sê, 45mm en stel dit gereeld omdat dit eenvoudig uit spec gaan en...