Dankie Matewis, ek sal jou laat weet as my beplanning finaal is. Ek het gister rondgebel tot ek die regte man ini hande gekry het, ek moes n "motivational letter" stuur hoekom ek die pad wou ry. Nou sit ek in afwagting op Transnet...
Sent from my F5321 using Tapatalk