Naand manne,
Ek en 'n pel beplan 'n trippie einde Maart saam met ons Pa's (op XRs). Die roete is min of meer as volg:
Dag 1: Smithfield - Jeffreys - Uniondale (R62)
Dag 2: Uniondale - Knysna (R339) - Oudtshoorn - Calitzdorp - Gamkapoort Dam
Dag 3: Gamkapoort Dam - Calitzdorp - Swartbergpas -...