Hallo. Ek weet nie hoekom dit so bietjie ongeskik voel nie maar dit lyk tog of dit aanvaarbaar is in hierdie forum, so ek gaan voort in Afrikaans!
Ek bly al 34 jaar in Suid Afrika waarvan 34 in Pretoria was. :spitcoffee:
Verder kom ek van superbikes af, maar ek kry deo volente binne die...