Ons het Saterdag en Sondag trippie gedoen Oase toe, was lanklaas daar. 2 xr 650"s, ek op my XR 600 en my broer op my CRF 450. Vanaf Milnerton deur Swartland, criss/ cross, Piekernierkloof oor, worsie gekoop by Kardoesie en langs die pad gebraai oppad Algeria toe. Pad goeie kondisie. Net oor...