Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Journey of Hope ride from Montagu (Charity for Breast Cancer)

    Op Vrydag 15 Oktober word die Langebergdistrik besoek deur ‘n groep dapper vroue met ‘n boodskap van hoop aan slagoffers van borskanker. Hulle bring ook ‘n komiese teaterstuk saam genaamd “Howzit my Bra!” met aktrise Shimmy Isaacs wat om 19:00 daardie aand in Montagu se NG Kerksaal opgevoer...
  2. M

    GIRLS FOR CABC...Who's going?

    Hi all  adventure girls, We are planning a girls only ride from Cape Town to the Cederberg Adventure Bike Challenge...no BOYS allowed!! The plan is to take a very nice route from Hamman Motorrad in Durbanville to the venue on Thursday 22nd at 13:00, I will make sure that we ride a nice dirt...
  3. M

    "Die spinnekop"...deur Nataniël

    Ja Ja Ja Ja Ja ek weet dis baie om te lees ma lees dit net dis uitstekend!!!!!!!!!!! Die  Spinnekop - deur Nataniël Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie, maar ek ry eerder 'n fiets sonder 'n saal as  om een te konfronteer. Ja, gisteraand lê ek rustig en lees, minding my own...
  4. M

    EC BASH 2009....Wa is al die girls??

    Uiteindelik besluit om EC Bash te join... EN JULLE SAL NOOIT RAAI NIE :'( Ons gaan kamp...... Ek wil my heater saamvat asb....hoop daar is krag ??? Is daar enige girls wat daar gaan wees???
  5. M

    NEWBIE op my harley

    HI, AAN ALMAL DAAR BUITE EN OP DIE WILDDOG FORUM ..... wou dit al gedoen het maar gedink dis net die adventure bikes wat kan saam gesels  :xxbah: Ek maar 'n softie bikerchick wat hou van die Harley ding en die teerpad met kuiertjies op die plekkies. My grootste droom was om 'n Harley te ry, en...
Top