Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Gesoek: GS1200 windscreen

    Ek het 'n 2008 GS1200. Ek soek 'n windscreen soos die 2011 GS1200 Adventure s'n vir my fiets (hoog en breed). Nuut kos dit ongeveer R6000 wat mal is (windscreen, bracket en accessories). Het iemand raad of dalk 'n ander opsie wat net so goed werk maar vir 'n baie beter prys?
  2. R

    Nuwe hond

    Hallo allie honde. Lekker om deel van die pack te wees. Russian Bear van die Wes Kaap.
Top