Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Finally I have a bike

    Geluk met jou nuwe bike,geniet hom!!!!!!! Kort net n BMW Badge opi tank :mwink: :pot:
  2. P

    BMW 1200 ADV Panniers - Sold

    First dibs for me please
  3. P

    Verskil tussen werklike spoed en aangeduide spoed

    Ook as jy nuwe bande het sal die verskil minder wees. Ek het gesien op my GSA met 140 Heidenaus op was die verskil 1 kmh. So eintlik is jou brandstof verbruik slegter as wat jy dink.Drink jou rooiwyn dan voel dit nie so sleg nie.
  4. P

    As jy R17000 gehad het

    Ag ou Danman,brieke gaan jou niks help nie,die GSA trek jou XT met brike en al onder jou gai uit.Dan gaan jy my Lazyloader nodig he om by die huis te kom. :pot:
  5. P

    As jy R17000 gehad het

    Ek sleep altyd n lazyloader saam as my KTM pelle saamry :peepwall: My GSA maak my nie kwaad nie,so hoekom downgrade KTM toe,oops sorry julle :mwink: 2SD,ek gaan jou nog huistoe sleep met my GSA!!!!!!!!!!
  6. P

    As jy R17000 gehad het

    BMW is vol kark oor die Powercommander,mag dit glo nie insit nie want dis n nuwe bike.AI TOG :dousing: Ek het n suit,kort nog net boots,het n Leatt neckbrace en BMW Helmet. Wil net n paar goed op my bike sit wat die moeite werd is. Gaan n ARB compressor onder my Topbox sit sodat ek my KTM...
  7. P

    As jy R17000 gehad het

    watter accessories sou jy gekoop het vir jou GSA? Ek het topbox en Panniers,GPS
  8. P

    GSA panniers...SOLD!!!!!

    Waar het jy die straps op die panniers gekoop.Ek soek n stel asb
Top