:ricky:
Jislaaik, dit was nou n baie lekker ride! Behalwe dat ek Vrydag middag op Montagu pas amper deur n kar uitgevat is en vir die swem in die Baviaans, het die Alp goed gedoen. Lekker gewees om n hele klomp aangename honne te ontmoet. Hierdie naweek is daar baie brugge gebou!
Dankie vir die...