Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Gene

    Cruiser choice help....

    Suzuki boulevard m109?
  2. Gene

    Criminals targeting motorcyclists on the R300 and N2 in Cape Town

    KRY VIR JOU N TIPPMAN PEPPER GUN Dan kyk jy hoe spat hu;lle, en dis wettig , sy klip en my albaster
  3. Gene

    Sold Bmw R18

    Waar staan die ding nou?
  4. Gene

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    Los die Kinders hieruit, om hulle by name te noem is oneties en kruis met die Popi wet, ry hom aan die pen maar los asseblief kinders hieruit
  5. Gene

    Short History of Adventure bikes

    You left out the Cagiva- even won the Dakar…
  6. Gene

    A Bike can be a Killer...

    Ek het al baie noue ontkomings gehad,baie, n paar was by buffs en toy runs, ouens is dronk ek waar mens stadig ry om regs af te draai kom hulle met n spoed van 200 km/h or meer regs verby jou… karma was altyd aan my kant, maar met die ouderdom het ek maar vaarwel geroep, sien nie kans vir vandag...
  7. Gene

    RIP Hannah (Dredd's daughter)

    This is so tragic, RIP
  8. Gene

    MotoGP 2022.

  9. Gene

    Why is my head itching when I wear a helmet?

    Dis net n vinnige teken dat jy bles gaan word  :ricky:
  10. Gene

    FREE GS Keychains

    Would like a 1200 gs big and small? Am also based in Durbanville
  11. Gene

    Dakar 2022

    I heard Gepiel de villiers drove in another bike- vehicle- is it true?
  12. Gene

    Another African in the USA

    Jirre kry ek nou trane in my oë, julle is nog so jonk en al die harde werk werp nou vrugte af, i left school in st 9 and started to work hard am now retired but you had the guts to do it what i always wanted to do, but never came so far, congrats on your new venture  :thumleft:
  13. Gene

    Evil Knievel se dinges

    Mooi man mooi  :thumleft:
  14. Gene

    Exhaust Back Pressure

    Most effective back pressure is for two strokes, not 4 stroke engines
  15. Gene

    Traffic Fines

    Ek kry nou gereeld sms'e vir betaling van fines, laaste een ,hulle skryf nou die dagvaarding uit, maar die grap is iemand het my nommerplaat opgetel op n ongelukstoneel, en ry nou met die plaat met identiese voertuig en kry boetes vir ongelisensieerde voertuig, daar is al oor die R2000 se boetes...
  16. Gene

    BMW GS Buyers Advice Needed

    Soos hulle sê, kry die bike wat jy wil hê,  ek het  n 1200 gs gehad. Lekker fiets , toe ek kleiner wou gaan na 800 gs , voel die bike te lig vir my en nie te lekker stewig op die langpad nie, lekker fiets maar 1000 cc of groter vir my. As jy wil jump , kry n harley - Evil Knievel weet die beste...
  17. Gene

    repairing totaled bakkie worth it?

    As jy n koper kry - laat loop, andersins  vra die lokasie panelbeaters vir n prys, hier rond is n paar goeies,  daai airbag stuurwiel gaan jou kos!!
  18. Gene

    For sale -Draggin jeans size 40 long

    its not the slim, more relaxed?, i am 1.94 m so for tall okes... I am in Durbanville CT.
  19. Gene

    For sale -Draggin jeans size 40 long

    I bought a new pair of draggin protective jeans - kevlar/ fibre filled,  worn once i paid R1500 for it. Reason for selling,  i dont do biking anymore. Any offers? Google draggin jeans for more info on protection
Top