Sal sekerlik die grondpad vat tussen Williston and Clanwilliam. Was 8 jaar laas in dié wêreld en wil dit rustig vat af tot in Velddrif. 3 dae "cruise", maar oppad terug gaan ek net 2 dae hê om terug te wees so sal dan maar die vinnigste roete aanpak.