Ek is nuut op die forum.Alhoewel ek al n ruk gelede aangesluit het.Ek is n onderwyser in Oos Londen en ry n 2004 1150 GS Adventure.Ek ry al van 1978 af bikes. Begin met n Suzuki AC 50,Suzuki gs550, Suzuki Katana 750,Honda CB900F2,Yamaha FZR750.
Besluit toe om in 2001 oor te slaan na die BMW...