Hi Kobus
Eks baie bly jy het lekker gery en dat jy die bike geniet!!!!!!!!!!! Ek het ook die bike baie geniet en hom soos 'n baba opgepas!!! Eks ook baie bly jy geniet die pannier sakke. Ek dink jy sou baieeeeee spyt gewees het as jy dit nie gevat het nie. Jy kan gerus maar foto's ens van die...