Eish!
Jammer ouens! Ek is laat gistermddag aanbeveel om ook op Wild Dog te lys. Het net nog nie kans gehad om fotos op te laai nie...
Dinge gebeur te vinnig.... :)
Ek is woonagtig in PE (nie oorsee nie)
Ek weet niks van dieselfde bike wat 3 weke gelede gelys is nie.
Ek het egter vanogg...