Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. zetman

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    :ricky: :ricky: :ricky:  Baie geluk met jou liksens ou tjoma 
  2. zetman

    Honda CRF450L and The Tankwa Cross Country Rally

    subskraaip :ricky: :ricky: :ricky:
  3. zetman

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Goeie kamera werk Tjom jy kom nou al mooi reg met die fokus storie
  4. zetman

    1980 Honda XR250 coming to life.....

    Goeie werk  :ricky: :ricky: :ricky: lyk baie mooi nou sien ons uit na die XR 500  projek
  5. zetman

    Husky 610 spares

    we want Peeekcharrsss ne  :lol8:
  6. zetman

    1980 Honda XR250 coming to life.....

    :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: Baie Geluk Engine start mag fiets Jaaare se plesier verskaf
  7. zetman

    *** WD XT660R thread ***

    Pannas send Andy 660 a pm sure he wil be able to tell where to buy the filter and for help fixing the front wheel get hold of su
  8. zetman

    First street legal CR500AF Motard project SA

    :thumleft: :thumleft: wow what a hooliganbike this is going to be
  9. zetman

    1980 Honda XR250 coming to life.....

    :ricky: Lekker jy vorder goed so ver wanr start jy die engine?
  10. zetman

    My garage projects - Current: 1981 Kawasaki (K) Z1000 J-1

    Baie geluk Kobus 5000 posts is merkwaardig :deal:
  11. zetman

    Purple Hooligan: A funny thing happened on the way to the farm...

    :ricky: Gooi mielies en vertel ons oor die namibie trip jy maak dit altyd interesant met jou stories en mooi afrikaanse beskrywings :spitcoffee:
  12. zetman

    1980 Honda XR250 coming to life.....

    :ricky: jy vorder goed  hoor by kobus dan leen jy sy headers vir n template vir die nuwes wat jy wil lat maak
  13. zetman

    Down on the farm with the Bushlander

    :biggrin: Uncle D jy lekker trekker gery  :spitcoffee: daars darm nie n lekkerder reuk as natgrond wat gewerk word nie.... hoop nie die koedoes vreet al jou bokke se winterkos op nie hoeveel reen jy al gemeet en het jou gebreekte dam al weer volgeloop?
  14. zetman

    Transalp 650 Touring mods

    Hey FM  When are you going to post pics of your Finished Orange Repsol monster  :peepwall:
  15. zetman

    Transalp 650 Touring mods

    :ricky: Lekker trip  :ricky: Passop net met n TopBox en Grondpad ry skud kwaai ek sal nie n Laptop en elektroniese goed daar in bere nie kry eerder n laptop rugsak crashbars kan werk vir ekstra sakke vasmaak en help die fairings/tank beskerm as mens val gaan loer online...
  16. zetman

    Vespa

    :ricky: Lekker Uncle G  :ricky: My Pa het ook een gery in die ou Dae  n Rooi 200 Vespa  sal n foto soek en laai Hoop nie jy strip te ver en verloor spoed en verkoop nie :peepwall:
  17. zetman

    Karoo Krismis: Dorre Karoo na Groene Tuinroete

    :imaposer: Ai lekker lag ek nou ek het ook eendag n Wild vreemde vroumens gehad wat vir my Ogies maak in Spar  :peepwall: gaan jy West Kaap Bash bywoon Ri? Hopelik ontmoet jy die man weer en kan verduidelik jy ken hom soort van....
  18. zetman

    1980 Honda XR250 coming to life.....

    :peepwall: jou engine al kla  :ricky:
  19. zetman

    Karoo Krismis: Dorre Karoo na Groene Tuinroete

    :ricky: Lekker Ry Verslag :ricky:  Ri jy moet vir Dux vra om jou te leer Punctures regmaak  :spitcoffee: dankie vir die deel  :biggrin:
  20. zetman

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    lekker update Tom  hoop jou staptog was lekker en dankie vir die mooi fotos jy raak nou n Pro :thumleft: Bliksker dink ek is  Tin Shears  :biggrin: en die Saagie roep die Ingelse Scroll Saw lekker naweek vir jou sterkte met die Onderhouds werk
Top