Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    2008 KTM 690 E. Pics added

    Yip, the bike is still available. You can send me a PM or call me and I will explain the reason why I am selling.
  2. A

    2008 KTM 690 E. Pics added

    2008 KTM 690 E with FMF pipe. 15 000km on odo Bought 2nd hand in 2014 last two services done at TRAX KTM R55 000 neg Extra mud guard and bash plate included The bike is in PTA. PM me for any other detail.
  3. A

    AXO RC6 Boots-On HOLD

    Hi. I am selling a pair of  AXO boots that doesn't fit me. It is size 10 "US". In good condition. Pm me with an offer if you are interested.
  4. A

    2014 Warthog Rebel Rough-it Ride - Thabazimbi - 14,15,16 March

    Swifty, daar is n kans dat ek meskien saterdag oggend kan deur ry en dan die ride saam julle doen. Is daar nog plek en hoelaat dink jy gaan julle Saterdag oggend ry.?
  5. A

    MAKEKENG OUTRIDE - 7-9 FEB

    Dankie Kerels, dit was moer lekker gewees.
  6. A

    Welkom ArnoMeyer

    Dankie. Ek het n ktm 690 gekoop.
  7. A

    Welkom ArnoMeyer

    Hallo Kerels, Ek het onlangs vi my n scooter gekoop en Bud 500 het my genooi om saam hulle di naweek te gaan ry en bier te drink Ek weet nie lekker hoe werk di site nie , maar Bud het op my geskree en gese ek moet myself voorstel voor ek saam julle mag ry. So verskoon maar as ek sukkel op die...
  8. A

    KTM 990 adv 2009 - R80000 - Diefstal

    Hi, Ek het gister middag na die bike gaan kyk. Hy lyk nie meer soos wat hy nou op die foto lyk nie. Het in tussen tyd met hom geval en nie die goed reg gemaak nie. Toe ek daar kom was die battery pap ens ens ens. Hy is wel nie van ons land nie, en het vir my gese hy is oppad na china /india of...
Top