Stem saam Scalpel.
Na my laaste crash was ek bitter onseker op die fiets.
Alles wat ek gedoen het, het my maak voel of ek enige tyd gaan omtiep.
Net 'n paar refresher videos, het my laat besef hoe verkeerd ek die basiese goete benader het.
Klein veranderinge het baie vinnig, groot verbeteringe...