Deon, myselwers en ons beter helftes het hierdie jaar die backup trokkie gery na die Bash.
Ook maar goed, want skaars in die sitplek geval toe die eerste oproep deurkom - Stefan het met sy 690 by Breedtsnek 'n klip getref wat die sidestand switch MT geslaan het, asook n redelike smiley in die...