Danksy my pa, Fixer, is ek nou ook deel van die wilde honde. En ek is alreeds bekommerd dat ek dalk soos hy, verslaaf mag raak!!
Ek het ookal 'n hele paar van die honde ontmoet en hulle is almal baie aangename mense. En so hoop ek om net nog meer te ontmoet!
Dankie!