Ek wil so om die 14 de, 15 de afry Kaap se kant toe van Koes af. Yzerfontein toe om presies te wees.
Alles grondpad sover moontlik. Ek dink om van Koes, Aroab deur Karasburg en dan by Veloorsdrift oor die grens te gaan. Dan Pofadder reguit af Nuwerus se kant toe. Daarvandaan Lutzville en dan...