@LouisXander , Jip, daar moet ten minste 7 (dalk 9?) mense dit instuur, dan bring hulle dit aan op hul kaarte.
As jy dit nie doen nie, gaan die prosees nooit begin nie.
Die track moet ook RAW data wees, maw op jou GPS wees as 'n "Active Track", nie gesave nie.
As jy 'n track save, verander die...