Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    For Sale 2003 KTM 950 S

    My 2003 KTM 950 adventure S is te koop.+-51000km Die monster staan sy battery pap en ek kan die geld beter benut. Extras: Leo Vince pipes, Luggage plate, Hand guards. Laaste diens was by KTM Bloemfontein. Nuwe scorpion agtertyre Sprockets en chain +- 1000km terug gedoen Die fiets is in goeie...
  2. B

    WANTED Ktm 950 adv s center stand

    Weet iemand dalk waar ek 'n center stand vir my 950 s kan kry???
  3. B

    KTM 950 ADVENTURE FOR SALE.... This Beauty is a Beast ! only 60K

    Pragtige fiets. Baie bike vir 65k. Sterkte
  4. B

    Wanted KTM 990 to buy

    2004 KTM 950 S, 44000km, R60k Die aardbol spin vinniger as ek op die monster wegtrek, in comparisson met die ou KLR.
  5. B

    Wanted KTM 990 to buy

    Dankie manne ek het toe reg gekom. eks die trotse eienaar van 'n 950 S. Kannie wag om te gaan ry nie!!! :ricky:
  6. B

    New member

    Hi almal. eks Andre' van Bloem. My laaste pony was die trusty klr op di foto. die is ongelukkig verkoop en eks ernstig opsoek na 'n 950/990 adventure.
  7. B

    Wanted KTM 990 to buy

    Thanx for the info. so if I can buy a 950s with +-43000km for R60k its a good buy???
  8. B

    Wanted KTM 990 to buy

    Ek sou graag wou maar my budget laat dit nie toe nie. awesome bike wel.
  9. B

    Wanted KTM 990 to buy

    Ek soek 'n KTM 990 om te koop, met verkieslik nie meer as 25000km op nie. R70's
Top