hi daar,
Ek het my 2004 Dakar met 16500kms nou so 2 weke terug gekoop en is nog besig om die eerste
tenk petrol uit te ry.
Die liggie het gister aangekom op 272kms wat ek dink heel goed is.
Sal dit uitwerk sodra ek weer vol maak.
Hoop jy kry die fout want dit klink vir my redelik rof. :o