Die laaste tyd kom die bike maar min uit die garage, en as sy uitkom vir bietjie son lig is dit om werk toe te ry die odd dag en dan is dit letterlik werk toe en huis toe want daar is nie tyd vir rond ry nie. Met die rat race en huis dinge en familie tyd is tyd min. Ek het aan my vrou gesê dat...