Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    At your age, how do they prove that you don't have matric? Is it possible 🤔
  2. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Donder maar daai screen is duidelik!!!
  3. grim101

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Jy kort nog so banshee tussen jou ander. Los hom netso crated.
  4. grim101

    Synthetic sheep wool VS The real McCoy

    Geen plaasvervanger vir leer en regte skaapwol nie. Dis net jammer die pryse op die regte ding is so buitensporig en dat plastiek beter bemark word as die "real deal". Rou vel is spotgoedkoop, baie het wel te doen met die looi proses. Die chemicals het 100de % opgegaan in die laaste klomp jare.
  5. grim101

    BUT I AM YOUR CLIENT !

    My vrou misbruik die "in kind" storie baie, maar ek moet seker nie kla nie.
  6. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Jy ry die bikes en voertuie wat ek nòg nie kan bekostig nie, so ek luister en leer solank ;)
  7. grim101

    Bla Bla Bla Thread : Oostfin "Kea a Leboha" Weekend, Early October 2024

    Die ou manne moet maar hulle gout pille onthou 😀 klink hemels
  8. grim101

    Top Box....Pros and Cons?

    Jy het dit gou uitgevind. Ek het 40km grondpad gedoen met 6 pack glas bottels bier. 'n vrou wat na Castle ruik is nie te bad nie...
  9. grim101

    Top Box....Pros and Cons?

    Topbox is soos 'n food processor, als wat kan los beweeg in hom sal hy opv●k. Moet nooit bier of kos saam jou vrou se klere in hom sit nie. Jyt moeilikheid tot by die huis. Soft luggage of toksak vasgestrap werk lekker vir my.
  10. grim101

    Pricing! Where is it going?

    Van n R5K GAME fiets na 'n R30k fiets is daar 'n moerse verskil. Van 50k na 100k kan ek nie die verskil voel nie, jy moet hom nogsteeds netso hard trap.
  11. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Baie geluk. Die looks doen dit vir my. Sal jy sê dis nog die beste bike wat jy ooit gery het?
  12. grim101

    Sewe passe, Knysna na George

    But not impossible:)
  13. grim101

    BMW 1250 Specials!!

    Onthou, dis die norm dat jou speelding tenminste dubbel jou blyplek kos. Min mense sien jou huis, maar meeste sien mos jou ryding.
  14. grim101

    Die duiwel is darem maar fluks!!!

    Of as daai muis vrek iewers in jou dash...
  15. grim101

    Bike for high school lightie - please help.

    Ek moet lag...eks 36...my vrou het gesien ek ry 160 met die bike op die tracker. Het sy en my ma omtrent vir my 'n speechh gegee. Gelukkig weet hulle nie dit was grondpad nie.
  16. grim101

    Driving Tired - a Tale of Utter Stupidity

    Nog net eenkeer wat ek weggeraak het vir 'n paar sekondes. Het myself wakker geskrik. 30min powernap help ook.
  17. grim101

    Veichle disc renewal E-NATIS website. Kudos!

    Beste ding wat kon gebeur. Ek doen dit een keer n jaar vir al die voertuie.
  18. grim101

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Is daar n storie agter hom? Altyd interesent om te hoor waar kom hy vandaan... versamelaar of vergete onder 'n seil?
  19. grim101

    PE as a holiday destination? PE Dogs your input please

    As jy deur daai twee plekke ry sal jy sien hoe 'n plek nie bestuur moet word nie.
Top