Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Idle drop as jy stop

    My vstrom se idle drop so laag dat hy wil vrek as ek by 'n stop kom. Dit maak dat wegtrek ongemaklik is en moet heeltyd throttle blip as jy stop. Nou het ek opgelees dat dit gebeur as jy dir clutch switch bypass... kan dit wees? Enige ander idees?
  2. grim101

    Vstrom start nie

    Gister vir eerste keer in maande gaan bike ry en net so 50 km van huis af toe wil bike nie start nie. Ignition kom aan, pomp prime, maar niks gebeur as jy starter knop druk nie. Kry toe n bult en running hom en na ek uit asem was, start hy toe. So ek neem aan dis nie n sensor op kickstand of...
  3. grim101

    2007 Vstrom 650 ketting en sprockets

    Het vir my ketting en sprockets bestel, pakkie het hier aangekom en ek sien die twee sprockets is 525-15 tand en 525-47 tand en die ketting is 520 met 120 links . Voor ek my naam tottie maak en die mense bel... Pas die setup bymekaar? Volgens my werk 'n 525 sprocket op 'n 525 ketting? Raad...
  4. grim101

    2007 Suzuki DL 650. Withdrawn for now

    Nuwe thread 2007 Suzuki Vstrom 62840km Centre stand Top box 3 ekstra bande Oxford tank bag (amper nuut) Enigste probleem waarvan ek weet is dat die brights nie werk nie. Geen idee hoekom nie, het nog nooit gekyk nie. R39 000 onco praat met my. Bike is in Oudtshoorn. 0721965608
  5. grim101

    2007 Suzuki DL 650 - wat is hy werd

    Ek DINK daaraan om te verkoop. Het hom al 7 jaar in my besit. So 60000km op. Ry so min ek weet nie presies hoeveel nie, so min dat ek hom op charge moet hou, anders start hy nie. In die 7 jaar (20000km) het hy my al 3 keer deur Baviaans gevat, Weskus, Tankwa. Te veel om op te noem. In daai tyd...
  6. grim101

    Gratis tubes + klr handleiding

    Het 2 nuwe tubes. Size is op foto. Asook 'n Klr handleiding as iemand belangstel. Kan dit verniet kry.l, moet net Postnet betaal as jy wil hê ek moet dit stuur. Ek is in Oudtshoorn Whatsapp my 0721965608
  7. grim101

    Vervoer 11 Julie - George Omgewing na Kaap

    Ry 11Julie Kaap toe met 'n 5m trailer. Iemand dalk ietswat hulle wil vervoer? Whatsapp my. 0721965608 Www.facebook.com/transportlm
  8. grim101

    Drone fotos/videos

    Het ʼn drone aangeskaf en so bietjie gaan oefen. Ek leer nog. DJI Spark As julle drone fotos het, sit dit gerus hier op. Probeer die naam van jou Drone bysit asook location as jy wil.
  9. grim101

    Cape Town to Garden route

    Have empty 1ton  bakkie leaving Cape Town tomorrow afternoon if you need anything transported or towed anywhere near George etc. Whatsapp/call 0721965608
  10. grim101

    Vervoer beskikbaar 31 Mei George na Kaap

    Lee bakkie en 5m sleepwa beskikbaar. 0721965608
  11. grim101

    9 April PE - George Vervoer beskikbaar

    Het 'n vervoer trip na PE op 28 Maart en het baie plek op my bakkie met die terugkomslag. Kan selfs vir jou 'n waentjie ook reel as jy baie plek nodig het. Sal die oggend voor 12 uit PE ry. As jy enige iets het wat jy wil vervoer he kontak my dan onderhandel ons oor 'n prys. Kan enige plek...
  12. grim101

    *Gesoek* Mitas E07 of Anakee 2 of 3 / Size:150/70R17

    Soek een van die volgende bande: Mitas E07 Anakee 2 Anakee 3 Size: 150/70R17 Voor ek nuut gaan koop soek mens eers 'n bargain wat afgehaal is of rondle. Nuut of amper nuut. Ry so min grondpad dat die growwe bande nie lank hou nie. Sal hom liewer bere vir daai lang naweek wat ek meestal van...
  13. grim101

    Vroue bike baadjie te koop

    Vriend het vir sy vrou die baadjie gekoop, weens gesondheid het sy net een keer hom aangehad en daarna is sy bike verkoop. Hy is taamlik ñ klein size en het ñ inner ook. Regtig soos nuut! Nuut was hy R1800 Hy soek R1200 Kan my kontak. Baadjie is by my. 0721965608
  14. grim101

    Solo Bike trip

    So het my naweek aangebreek. Vrou was weg en ek het eindelik alleen tyd saam my skelmpie(Bike). Nou ek se altyd sys 'n vrou want sy glip altyd so voor die fotos in vir 'n selfie. \\\\\\\\\\\\\\\\\\\my eindbestemming was Vleiland ( Laingsburg) waar ek by 'n vriend sou gaan kuier. Ek is deur...
  15. grim101

    Floriskraaldam na Prins Albert

    Ek sien op die kaart daar loop ñ pad van Floriskraal dam en kom uit tussen Prins Albert en die stasie. Hy loop natuurlik deur plase want die afdraai sê niks behalwe plaasname nie. Het iemand meer info of hom al gery en mag jy daar deur gaan? Sent from my SM-G930F using Tapatalk
  16. grim101

    WTF Fototjies

    :)
  17. grim101

    Gamkapoort dam

    Was naweek daar by Gamkapoort dam. Ongelukkig nie met ʼn bike nie. Het ʼn klomp bikes gekry met Ladismith registrasie nrs. Volgens internet is hy 3.8% vol. Pad is baie klipperig en droog. Het behoorlik rondgeskud!
  18. grim101

    Steering bearings

    Wil net by julle hoor hoe lank hou julle strom se steering head bearings. Ek het myne al 2 keer gedoen in 2 jaar. En hulle hou net een grondpad trip. Op die oomblik is hulle weer nie reg nie. Kan voel daars ñ speling as jy oor rowwe pad gaan. Is daar ñ ander manier of beter bearings om in te...
  19. grim101

    Bike baadjie te koop

    My verloofde het vir haar ñ nuwe baadjie gekoop. Die ou een is te koop. GPI Moto baadjie. Goed opgepas. Het ñ inner wat uitzip. Het protection by skouers, elmboe en rug. R600 en posgeld vir eie onkostes
  20. grim101

    Verneukpan

    Wil ook gaan kyk hoe lyk die pan waaroor almal praat. Beplan om nuwejaars dag vir so 4 dae 'n trip in te werk. Ry van Oudtshoorn af. Enige intresante roetes daarnatoe. Plekke om te slaap naby die pan? Let wel ons kamp nie en soek darem 'n bed. Kyk na Brandvlei of so. Enige advies? Hoef nie te...
Top