Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    UK Journo killed on watercooled GS Launch

    Wat my betref, is die bostaande onsmaaklik met platvloerse taalgebruik en hoort dit nie op 'n "thread" waar onder meer eer betoon word aan iemand wat gesterf het nie.
  2. H

    UK Journo killed on watercooled GS Launch

    As daar 'n saak van strafbare manslag (culpable homicide) ondersoek word, vermoed die Polisie dat daar iemand anders betrokke was.
  3. H

    Johantjie gaan skool toe.

    Lekker, Chris. Jy is 'n mens met 'n goeie hart en murg in jou pype!
  4. H

    Ride Report at Last pg 2 Horse Power vs Horsepower my Solo Namibia Oct 2012

    Excellent photo! Look forward to the RR.
  5. H

    XT660 Z - Owners group

    Ek was die eienaar van 'n XT660Z, maar is al langer as 'n maand (weens onvoorsiene omstandighede) nie meer een nie. Wil weer een word, maar hulle is baie skaars op die oomblik. Yamaha SA het volgens die handelaar waar ek my vorige XT660Z gekoop het, nie meer voorraad nie en weet ook nie wanneer...
  6. H

    Cederber Oasis

    Wat se kar, KK? Kom uit daarmee!
  7. H

    Pa en seun - Jhb na Gamtoos trip

    Michael, jy moenie vir jou pa lag nie! Dit is nie lekker om om te val nie.  :biggrin: Klink na 'n lekker trip saam met jou seun, Subie.
  8. H

    Steering dampers

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=107523.0 Sommer two 990's in one weekend (or is it one day). So what.
  9. H

    Steering dampers

    I don't really know what a tank slapper is, but it fits the description of what happened to me exactly. The handles started shaking repeatedly from side to side. The movement was so fast and violent that all I realized is there is no way out of this. EK GAAN MY GAT SIEN!!! Next thing I remember...
  10. H

    Steering dampers

  11. H

    Weskus en Katvis le saam in Vredendal hospitaal!

    Jammer om van die teespoed te hoor. Sterkte en ek hoop julle is gou uit die hospitaal.
  12. H

    Steering dampers

    Thanks for all the advice! I am definitely taking notice. Where can I get information and advice regarding weight distribution and hard luggage (panniers) vs soft luggage?
  13. H

    Onbeplande oorslaap op Bitterfontein

    Jupiter, as ek weer wiele het, sal ek laat weet. Dan moet ons 'n plan maak vir 'n bietjie opleiding. Ek het al gehoor Marchant van George ken sy storie. Van die os op die jas: Baie dankie aan almal vir die simpatie. Ek het egter darem steeds rede om dankbaar te wees dat ek beter daarvan afgekom...
  14. H

    Gysmanshoekpas

    Lekker RR! Laat my terugdink aan toe ek die pas in Desember gery het. Daar was 'n plek waar die pad oor 'n riviertjie gaan wat erg verspoel was. Is dit al reggemaak?  
  15. H

    Steering dampers

    Die bike behoort nogal mooi te lyk met strepe.  ::) Dalk so iets, net swart en wit.
  16. H

    Steering dampers

    Thanks. I will pay heed to your advice. I realize it is especially applicable to a relatively inexperienced dirt road rider such as myself. But I will also like to know what the pros and cons of a steering damper are.
  17. H

    Steering dampers

    I had a bad fall with my Yamaha XT 660Z Tenere 5 km south of Kliprand on the R358 (R355) travelling from Loeriesfontein towards Springbok. I can't remember how fast I was riding, but suspect that it was in the region of 95 km/h. I was fortunately to escape practically unharmed, bad my bike is a...
  18. H

    Onbeplande oorslaap op Bitterfontein

    I've slept over at the Bitterfontein Hotel and met Ice and his family. I agree, they are very friendly and in spite of my bad fortune I had an interesting evening in the bar with them. 
  19. H

    Onbeplande oorslaap op Bitterfontein

    Ek kan nie onthou hoe vinnig ek gery het net voordat ek geval het nie. Ek het egter probeer om op lang reguit stukke as die pad nie te sleg lyk nie die revs so tussen 3200 en 3500 in vyfde te hou wat op 'n spoed van so net om die 95 km/u neerkom. Ek probeer maar altyd die beste van 'n slegte...
  20. H

    Onbeplande oorslaap op Bitterfontein

    Nog foto's:
Top