Dit is Donderdagoggend, 6 September, omstreeks 10:30. My Yamaha Tenere 660 is gepak vir ‘n beplande reis van 17 dae op my eie vanaf my tuiste tot in die noorde van Namibië en terug.
My twee panniers met my kampeertoerusting, spaarbinnebande, gereedskap, noodonderdele, klere, so 'n bietjie kos...