Oky so ek voel weer soos 'n klein seutjie op die eerste dag van graad 1 wat homself aan die hele klas moet voorstel. Hello almal, ek kom van Pretoria af, ek ry al n rukie motorfiets, maar was nooit deel van n Forum nie. My neef het my gekry om te join, glo ek sal dit geniet!