Ek is in Saldanha,
Man die vrou verstaan nie dat 2 kinder binne die huis slaap en die ander een slaap in die garage nie,
Ek het die Link aangeheg soos ek die bike op Gumtree ook adverteer het
"I am selling my Africa Twin because I just don't have time to ride it,we've got 2 babys in the house...
Ek laat gaan die Africa Twin want die tyd is nie daar om die bike te geniet nie,die babas vat al my vrye tyd.
Dammit,...Plig voor plesier
https://www.gumtree.co.za/a-motorcycles-scooters/saldanha/honda-africa-twin/1001173635550910063548309
Daarsy die AT loop soos n droom,Ek moet maar opgee,met die 2 kleintjies in die huis kry ek nie kans om aan die bike te krap nie,wat nog te se van ry,so ek het die bike Boland Bikes to gevat in die paarl,hulle het die carbs gesplit en skoon gemaak,plug geruil,voorste plug het glo na die kante toe...
OK hier is n update,
Die elektriese plugy van die die petrol pomp het nie kontak gemaak nie,smaak my daar was corrosion op die contact punte,maar die pomp werk nou en hy pomp petrol,
Die bike start en idle mooi,geen issues nie,maar as jy ry kan jy voel al die perde is nie daar nie,smaak amper...
Ek het vir my n AT gekoop wat meer as n jaar gestaan het,die bike het biekie liefde en aandag nodig,maar dit sal ek doen as ek hom net aan die gang kry,
Wat hy maak: Start net met vol chock aan,as jy hom rev dan hoes en proes hy kwaai
Wat ek al gedoen het: Tank gedrein en skoon...
n kwaai vrou,baba oppad,wie dra die broek,vra ek myself af,smaak my ek sal die bike moet laat gaan
Iemand wat sy oog op n, 2007,990S,16300km's, het met baie extras,voledige diens rekord,hier is een vir jou.Ek sal foto's laai more,kyk so na 92k
I am selling my Twin.
The bike comes full house with all extra's,well looked after and in mint condition.Must be seen.This is the one if you have your eye on a twin.
Extras includes:
Touring screen,crash bars,spot lights,centre stand,top box,Leovincy Exhaust,
New back tyre fitted,New chain &...
Halo Almal,Ek is Riaan Kritzinger hier van die weskus,werk hier by Mittal,Ek is n lojaale Africa Twin man,maar ek het sopas vir my n KTM 990 S gekoop,iets wat die hart so biekie vinniger laat klop.Ek het altwee nog maar ek is nie seker watter een ek moet hou nie,Die vrou se ek mag net een bike...