Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Building a sort-of "replica" of the 1979 Dakar winning XT500.

    I had one of those 550 K3 Honda same color. Those 4 chrome pipes made me buy it cash with my border danger pay and 2 years National service money
  2. W

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Nie seker nie maar dalk Rhodesian Teak
  3. W

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Julle moet die JD agent hier in Riversdal sien. Massive nuwe gebou opgesit langs die N2
  4. W

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Maar het jy gesien hoeveel kinders hardloop daar rond. Bliksem maar hulle kan spyker op so n klein stukkie sand
  5. W

    Kanada 2.0

    Koop daai bike en stuur hom Tumbler Ridge toe. Ek het 3 maande om hom op te voeter. 🤣
  6. W

    Kanada 2.0

    Nood leer bid...lyk my op jou oudag begin jy handig raak😉👍
  7. W

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Lyk lekker daar
  8. W

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    My Gallion T500 op Ondangwa het ook so n lekker ry levers weerskante van die stuurwiel gehad. As ek reg onthou was die buitenste 2 die voorwiele se links en regs lean mannetjies. Ook die throttle het jy met n lever hier agter vol oopgegooi en dan het jy hom gery met die knop op die vloer. Lekker...
  9. W

    Grizz's Random Ramblings and builds from U.K. 🇬🇧 BOU NOU WIKKEL WIKKEL 🚀 2021 🇺🇸

    Nothing but a 2T must go into that little mouse. I am busy lining up a 2 stroke 3 cyl 110Hp outboard motor that just might go into a DKW😉
  10. W

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Ja daar kan die brakke hom nie bykom nie🤣
  11. W

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Ja die polyurethane lyme is maar duur, maar dit werk
  12. W

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Jy kan dit enige iets noem.....net nie GOM nie.....gom is daai vloeistof wat jy babatjies mee aanmekaar sit... Baie goed want ek het nog nie n kind gesien wat uitmekaar breek nie🤣
  13. W

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Ek hou van polyurethane lym vir dowels of waar die voeg nie so styf is nie...daai lym wat jou vingers so mooi swart maak as jy aan dit vat. Dit bruis bietjie en sit uit om gate te vul. Jy kan dit ook met water natspuit want die water laat dit vinniger set
  14. W

    The not-so-handy handyman and other randomness

    As jy lym of dalk dun resin in hout wil laat intrek in gate en slote kan jy n stofsuier aan die anderkant laat suig. Hoop jy verstaan die idee
Top