Ek het presies dieselfde probleem gehad op 'n trip eenkeer, as ek throttle gee dan voel dit of die bike mis. Het die petrolpomp uitgehaal en hyt net soos joune gelyk. Ek het hom met carb cleaner gespuit tot hy skoon is (Dit was in 2012 en ek ry nog steeds met hom sonder probleme) het wel 'n...