Is al die klein bikes wat jy koop vir you worsies? Ek kan sommer sien dat jy hulle gaan oplei om sirkus tricks te perform en die bikes ry op 'n verhoog by die sirkus ;-)
She must be hot....for you to say that......even after this......Marrying an American girl is no easy decision. Devorce is expensive. A man needs to be very careful.
Will we ever see a pic...or must we wait for the wedding day?
Die KTM's hier langs die kus backfire (glo iets te doen met fueling wat nie reg gestel is nie) dan "poep" hulle so bietjie vuilgoed terug en dit beland in die tenk - mettertyd word die tenk so 'n bruin kleur ;-)
Daar is 'n mooi gesegde in Afrikaans.....as jy dom is ....moet jy kak!
Vat jou besigheid daar weg man - wat hy doen is net nie reg nie - veral wat jy nog vir hom doen.
Ek is sommer nou dik de moer in :-(