Kyk daai fietse is net iets anders,veral die een in wit...awesome.
Laat my dink aan die retro look kit op die aircooled 12oo Gs'e so tyd terug wat hul soos die R80 look gegee het..beautiful gewees.
Dis daai klippies en grond in jou vel wat dit laat sweer en sweer tot als uit is behalwe nog van die velle wat gewaai het,se ook baie goeie handskoene ook want dis die eerste ding wat probeer keer op die teerpad..
Ja nee tipies ...soek mos nie die duk tantes nie,een glimlag van n wulpse nooi en die dukke word vergeet...
Ek aan die anderkant sal skree...dukke ek sal baklei vir jou!!!:p
Very nice bike.(y)
One thing about all 1200's all coming with that rubber grips,man o man theyre easily smooth vs the older 1150's grips that lasts and lasts..