Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Die ding is kwaad nou. As jy up shift met QS dan klap pyp soos n Gti. Selfde as jy down shift. NOU klink hy soos n Bmw moet klink. Love it!!
  2. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Die ou mag maar weld hoor. Hy het my XR1000 ook gedoen.
  3. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Die Exhaust valve wat ek ingehou het, teen idle en onder 3000rpm bly hy toe. Hy maak n paar mm oop dis al. Maar is klaar 100% beter as stock. Teen WOT trek daai valve heel oop, en dan is dit n ander ballgame!!! Oorpluisie stories, nes ek dit like :ROFLMAO:
  4. Manic

    1300 GS BeeMwee.

  5. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Nee kyk my man kan weld hoor...
  6. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    het hom ingehou, want ek vermoed sonder hom gaan jou ore bars.
  7. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Nog nie heeltemal klaar nie...
  8. Manic

    For Sale 2022 BMW S1000R - Low Km!

    As hy nou Wit en Blou was ne..........
  9. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Die 1250 het n sensor voor, en na die CAT. Hy is amper gewaarborg om dan n engine lig te gooi, maar hulle doen nie. Die 1300 het ook n sensor voor en na die CAT, sal vandag sien as ons opstart of hy n lig gooi, maar ek glo ook nie hy gaan nie.
  10. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Nee nie nodig. En hy sal nie engine lig gooi as jy net 1 sensor het nie..
  11. Manic

    BMW 1250 Specials!!

    Die probleem is, as jy nou 60 is, en nog wag vir die regte bike, is jy dalk daai tyd 70 en dan ry jy net n Goldwing trike :ROFLMAO: koop NOU. ☺️☺️
  12. Manic

    Wanted Suzuki stickers

    Dont shoot me, but what I have heard.......... Plastic tanks do breath through the sides. Not hectic, but they do at the end of the day.... All aftermarket sticker kits for the tanks, you will see is punched with 1000's of holes. I asked once why, and was told for the tank to breath, if there...
  13. Manic

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Daai 1290 Superduke is mal vinnig, en jy voel nie die spoed op hom nie. Ek is baie versigtig vir n nat pad. As hy net natterig lyk verminder ek spoed heeltemal, en verminder ook lean angle soveel ek kan, ry amper regop deur die draaie dan.
  14. Manic

    BMW 1250 Specials!!

    Wie hier op forum het ook n 1300 GS gekoop? Sal nice wees om te weet (y)
  15. Manic

    BMW 1250 Specials!!

    Die 1300 bikes lyk my loop nie soos hulle moet nie... Daar is glo nog net 15 in Gauteng verkoop. PE het net 2 verkoop en 1 is myne. Ek hoor vandag die manne koop nogsteeds die laaste 1250 GSA bikes op, en kit hulle uit dat hulle meer kos as n 1300GS. So dis nie die prys wat manne briek...
  16. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    If you have connections, you dont have to wait for Launch Day :giggle::ROFLMAO:
  17. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Nee hy lyk net lekker in lewende lywe! maar daai silwer box onder moet ook afval langs die pad iewers :ROFLMAO:
  18. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Dis al wat da is.....
  19. Manic

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Daar is amper geen skade op die Superduke nie. Mens kan sien die bike het vanself al langs die barrier afgery, tot waar hy uit eindelik gevrek en om geval het. Maar die ryer het die barrier se paaltjies getref, en daai is altyd nie n goeie uitkoms nie. So ek vermoed hy het wyd gegaan, barrier...
  20. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Da sit net 1 bobbin tipe ding, jy gaan verseker nie net panniers daaraan hak nie. Jy gaan pannier racks seker moet bykoop ook.
Top