Laas Sondag op pad terug van Oasis na Algeria het ek baie gesukkel met "fish tailing" op my GSA. Dit het op daai lang stukke "pebbles" en vlak sand so erg geword by tye, dat ek gedink het ek gaan teen 90-100 nou 'n vol "tankslapper" kry en bietjie bloed giet.
Ek het 'n vermoede dat dit met my...