As van die manne en meisies die area wil besoek kan julle 'n naweek daarvan maak en ons plaas en gastehuis besoek. Op die plaas is lekker berg padjies. Kyk na https://www.airbnb.com Ratelbosch farm Self-catering De Doorns, South Africa.
Sal spesiale prys aanbied vir Wilddogs.