Net n vinnige RR oor die naweek se trippie Lesotho toe,
Ek sou in September al gegaan het toe trek die griep my plat, ook gewaarsku
dat jy nie Lesotho tackle as jy en jou bike nie 100% is nie
Was toe heel moerig, maar toe hoor ek daar kom nog n trip op, n moeilke een
maar hel, ek gaan nie nog n...