Dit het met my al gebeur destyds met my YZ125 op skool nog! Wou 'n 'gap' vat en die hoofstraat (Voortrekker weg) oorsteek. Lang storie kort, ek's oor die pad voor die karre verby op die YZ se agterwiel!! Dit mag dalk smart gelyk het vir die toeskouers, maar ek moes 'n skoon onnie gaan aantrek het!!