Ek en Andre Security gaan die pad vat op die 26ste Desember , eers Oudtshoorn toe , dan twee nagte in Mosselbaai , van daar af PE toe en die 2de Januarie is ons weer oppad terug Kaap toe , laaste dag gaan ons seker van PE af dwarsdeur ry Kaap toe , so 'n 800km trek.
Ek kan nie wag vir die...