My Makro kry mens REGTE (oefen) tennisballe vir dieselfde prys. Bly weg van crazy store balle, hulle hou nie vir n halwe oomblik nie.
As ek n ander voortel kan maak... koop eerder minder, maar beter kwaliteit. Koop EEN ding wat gaan hou eerder as n klomp goed wat gaan breek nog voor die kinders...